Afrikaanse Gedigte | English Poems: eenvoudig` gekompliseerd Kataza.Co.Za - Afrikaanse Gedigte, Poësie, Prosa, Stories, Webjoernale, Grappe, Artikels, Kletskamer, ePos - Kataza.Co.Za - Kreatiewe Webwerf Vir Afrikaanse Digters & Skrywers | English Poems, Poetry, Prose, Stories, Blogs, Jokes, Articles, Chatroom, eMail - Kataza.Co.Za - Creative Website For English Poets & Writer : Afrikaanse Gedigte | English Poems: eenvoudig` gekompliseerd

Title Titel
Member Lid
Date Datum
Read Lees

 





eenvoudig` gekompliseerd
Afrikaanse Gedigte (Algemeen)
Title | Titel: eenvoudig` gekompliseerd
Submitted By | Gelewer Deur: msDaisy
Date | Datum: December 13th, 2011


Read Count | Lees Getal: 297

ek was okay gewees
met die
afsydigheid van alleen`
wees se
eenkant en alleen

ek was okay gewees
met die
skamelheid van alleen`
wees se
enkele` een


ek was okay gewees
.. tot nou toe


waar my gedagtes
skielik
in ongerekende getalle
begin en
eindig by die algeheel`
heid van jou ..


ek is nie meer okay nie
.. van tóe af


want ek kan nie meer
die basiese
samestelling van alleen`
wees se
praktiese uitvoerbaar`
heid onthou



© Outeursreg – Willemien H S Lewis – Alle Regte Voorbehou
2011-12-13



eenvoudig` gekompliseerd


Comments | Kommentare: 0


Send Mail

Comment | Kommentaar:

List Poems Θ Lys Gedigte

List Poems By Category Θ Lys Gedigte By Kategorië

 




Total Views
163923
Viewers Online
1
Members Online
0

 

  Tuis Blad ¦ Inligting ¦ Kontak Ons ¦ Soek ¦ Adverteerders
© Kopiereg - adsXpress (Pty) Ltd - Alle Regte Voorbehou
 
Kataza.Co.Za - Afrikaanse Gedigte, Poësie, Prosa, Stories, Webjoernale, Grappe, Artikels, ePos - Kataza Co Za - Kreatiewe Webwerf Vir Digters & Skrywers